STIEK UIT
Die Antwoord
paroles Die Antwoord STIEK UIT

Die Antwoord - STIEK UIT Lyrics & Traduction

[¥O-BABY & LIL NINJI]
Ja
Kom ons stiek uit
Bel vir NINJI
Bel hom nou
Kom aan
Ek sê bel hom jou naai!
LIL2HOOD!

[¥O-LANDI & NINJA]
Ch'ka Ch'ka Chk!
Tsy! Stiek uit jou bang ding!
Yo!

[¥O-LANDI & NINJA]
Aweh my monchichi
Yo kom stiek uit 'n bietjie
K! Tjek jou nou nou my eendjie
Vang jou op my 123tjie
Sharp!
Yo die zef feëtjie
Annie brand soos 'n vuurtjie
Kom ons gooi boy
Uitstiek is die man ding!
Is!

[¥O-LANDI]
It burns hot it's too nice
I turn up under da moonlight
I'm fun size nantsi' ivur vayi
Ama cheap cheap? Cha full price!
Iduru! Can't get cant tholakala!
Ishushu! Ja flame on muddafucka!
Stiek uit jou bang ding!
Stiek uit! Ja!
Stiek uit jou bang ding!
Stiek uit! Ja!
Stiek uit jou bang ding!
Ola ka da - can't get can't tholakala!
Stiek uit jou bang ding!
Iced up! I got nice stuff

[NINJA, HI-TEKKIE & ¥O-LANDI]
Yo!
Hallo meneer my naam is NINJA
En ek het probeer 'n honderd keer
Om uit te stiek en my ding te doen
Soos 'n zef rap-raver sonder spuit
STIEK UIT JOU BANG DING!
Maar die enigste ding is
Ek fokken stiek uit en mense freak uit
Ek willie kla nie
Ek was 'n arme skelm nou is ek ‘n laanie
And haters gonna hate
Stiek uit!
When you on top of the game
Party van hulle vang 'n pyn innie slym-konyn
Bra vat 'n chill-pill laat die pyn verdwyn
Joef! Jissis! Jirre shame!
My nommer skyn - mannetjie val in jou lyn
Deesdae gaan almal fokken mal innie brein
Maar die kant lyk it piek fyn pikkewyn
Alles is insane!

[¥O-LANDI]
It burns hot it's too nice
I turn up under da moonlight
I'm fun size nantsi' ivur vayi
Ama cheap cheap? Cha full price!
Iduru! Can't get cant tholakala!
Ishushu! Ja flame on muddafucka!
Stiek uit jou bang ding!
Stiek uit! Ja!
Stiek uit jou bang ding!
Stiek uit! Ja!
Stiek uit jou bang ding!
Ola ka da - can't get can't tholakala!
Stiek uit jou bang ding!
Rrrrrrraaaa!

[NINJA]
Die pyn maak jou lam
Yo my tjommie wat gaan aan binne in jou brein?
Kom aan moenie so wiesie sê asseblief vir my
Dit pyn my om jou so te sien
Ek kannie jou helpie tensy jy my toelaatie
Watsit? Kom aan sê vir my

[¥O-LANDI]
Die pyn maak jou lam
Die pyn dit maak jou lam
Die - Die pyn maak jou lam
Die pyn dit maak jou lam
Eish!
Die pyn maak jou lam
Die pyn dit maak jou lam
Die - Die pyn maak jou lam
Die pyn dit maak jou lam

[¥O-LANDI & NINJA]
Die pyn maak jou lam
Die pyn dit maak jou lam
Ons chaaisie met buitekantie
Uh uh dis 'n binne ding
Die pyn maak jou lam
Die pyn dit maak jou lam
Ons chaaisie met buitekantie
Uh uh dis 'n binne ding
Die pyn maak jou lam
Die pyn dit maak jou lam
Ons chaaisie met buitekantie
Uh uh dis 'n binne ding
Die pyn maak jou lam
Die pyn dit maak jou lam
Ons chaaisie met buitekantie
Uh uh dis 'n binne ding

[¥O-LANDI]
Stiek uit jou bang ding!
Iced up! I got nice stuff!
Stiek uit!
Iced up! I got nice stuff!
Stiek uit jou bang ding!
Iced up! I got nice stuff!
Stiek uit!
Iced up! I got nice stuff!
Stiek uit jou bang ding!

[¥O-BABY]
Kom ons stiek uit man!
Fok


Paroles2Chansons dispose d’un accord de licence de paroles de chansons avec la Société des Editeurs et Auteurs de Musique (SEAM)

Paroles de chansons de Die Antwoord